top of page


Vr. 08 Sep.
|Sasolburg
Amira Willighagen by GK Sasolburg
8 September om 6nm, tree Amira Willighagen op by GK Sasolburg, 3 Faikney straat, Sasolburg. R100 vir volwassenes, R50 vir Hoërskool Kinders en gratis vir Laerskool Kinders en jonger. Kaartjies te koop-Mobile Comp Tech Sasolburg & GK Sasolburg gemeente lede. Kontak Jacqueline by 071-683-2472
bottom of page