top of page

Time & Location
07 Apr. 11:00 – 13:10
Vredefort, Vredefort, 9595, South Africa
About the event
Die 2023 Kruistog vind plaas op die 7de April 2023 by Vredefort se sportgronde tussen 11h00 en 13h00. - Via Dolorosa - The Sorrowful Way! 'n Staptog van 3km deur 'n Vrystaatste dorpie, om die wonderlike verlossingwerk van Jesus Christus aan die kruis te vier. Aangebied deur Die Gemeenskap van Vredefort. Vir meer inligting - 079 874 1860 - - - info@kruistog.co.za - - -
bottom of page