top of page

Sa. 27 Mei

|

Vereeniging

Egte Tradiosionele Basaar

Tickets are not on sale
See other events
Egte Tradiosionele Basaar

Time & Location

27 Mei 09:00 – 15:50

Vereeniging, 1 Dabchick St, Three Rivers, Vereeniging, 1935, South Africa

About the event

Op Saterdag 27 Mei om 9uur, hou NG Kerk Suikerbos, gelee te nr 1 Dabchick straat, Drie Riviere, ‘n Egte Tradisionele Basaar met pret vir die hele gesin asook ‘n optrede van die groep ”Reën” om 14:30.  Daar’s ‘n teetuin, potjiekos, vleis te koop per kg, pannekoek, kerrie en rys, handgemaakte items, skyfskiet en baie meer.  Kaartjies is R100 per volwassene en R50 per kind en is beskikbaar by die kerkkantoor 016 423 6295

Share this event

bottom of page