top of page

Vr. 10 Mrt.

|

NG Unitaspark

GOSPEL SANG BYEENKOMS

Tickets are not on sale
See other events
GOSPEL SANG BYEENKOMS

Time & Location

10 Mrt. 19:00

NG Unitaspark, Bennie Osler St & Japie Krige St, Unitas Park AH, Vereeniging, South Africa

About the event

Op Vrydag die 10de Maart om 7uur die aand bied NG Unitaspark, geleë op die hoek van Bennie Osler en Japie Kruger straat, Unitaspark, ‘n Gospel Sang Byeenkoms aan met die gospel groep “Victorious Vocal Group”.    Toegang is R60 per persoon en R30 vir kinders onder 12 jaar.  Heerlike eet en drinkgoed sal te koop wees.  Vir kaartjies, whatsapp Daan by 083-304-7502 of skakel Dinnie by 067 074 1240.

Share this event

bottom of page