top of page
Sa. 23 Nov.
|Meyerton
Laerskool Voorwaarts Eeufees
23 November is Laerskool Voorwaarts se Eeufees.Kaartjies @ R150 pp en beskikbaar by die kantoor of op www.voorwaarts-ls.co.za.Hekke open 10:00.Geniet sangers soos Karlien van Jaarsveld,Dirk van der Westhuizen,Elandré,& meer.Vir inligting,skakel Zonicka 082 909 0929 / Yolandi 083 417 1695
bottom of page