top of page

Time & Location
27 Mei 09:00 – 19:30
Meyerton, Riversdale, Meyerton, 1961, South Africa
About the event
Op 27 Mei hou NG Meyerton Oos basaar. Daar sal wees - Spookasem, Natuurlike Produkte, Stainless Steel Juwele, Handsakke, Speelgoed, Plante, Braai Brikette en Hout, Handgemaakte Juwele, Hout Items en vele meer. Die basaar begin om 09h00 tot laat by NG Meyerton Oos, gelee oorkant Foodzone , Riversdale. Vir meer inligting kontak Tommie op 082 899 5099
bottom of page