top of page

Time & Location
31 Mei 19:00 – 19:05
Meyerton, 258 Pierneef Blvd, Kookrus, Meyerton, 1961, South Africa
About the event
Winter Blanket Drive - Skenk n kombers en maak iemand anders se dag ! Ou klere sal ook vrygewig aanvaar word. Alle donasies sal aan minderbevoorregtes geskenk word. Baie Dankie. Donasies kan afgelwer word by OK LIQUOR, 258 Pierneef Boulevard Meyerton , tot die 31st Mei 2023.
bottom of page