top of page
Gereformeerde Kerk Sasolburg se Visvang Kompetisie
Gereformeerde Kerk Sasolburg se Visvang Kompetisie

Sa. 04 Nov.

|

Vaal Marina

Gereformeerde Kerk Sasolburg se Visvang Kompetisie

Op 4 November is dit Gereformeerde Kerk Sasolburg se Visvang kompetisie by Boschkop Hengeloord, naby Vaal Marina. Hekke open 6:00 met die kompetisie wat plaasvind vanaf 7:00-15:00 gevolg deur prysuitdeling om 16:00, met groot pryse op die spel. Vir meer inligting skakel Jacqueline by 071 683 2472.

Time & Location

04 Nov. 2023 07:00 – 17:50

Vaal Marina, Vaal Marina, 1945, South Africa

Share this event

A New Design (1) (1).jpg
bottom of page