top of page

Coming Up Next

Would you like to advertise your upcoming event for your NPO, School or Church? Send an email to vcr906fm@gmail.com

NPI_Logo-R-color-1.png

Upcoming Events

  • 13 Sep. 2024 17:30 – 14 Sep. 2024 21:40
    Vereeniging, 7 Reynolds St, Falcon Ridge, Vereeniging, 1949, South Africa
    Op Vrydag 13 September om 5:30nm, bied Hoërskool Overvaal aan “Tear Off The Roof” die grootste jeug aand van 2024. Registreer via die link #tearofftheroof vir jou gratis kaartjie of betaal by die hek R20 pp. Bring eie piekniek kombers, kussing, kampstoel. Vir inligting, skakel Zané by 072 221 3480
  • 14 Sep. 2024 08:00 – 16:20
    Meyerton, 9 Steyn Ave, Risiville, Meyerton, 1929, South Africa
    Op 14 September hou Afriforum Vereeniging Tak ‘n Skoonmaak Aksie vanaf 8:00 by die Risiville Parkie, 9 Steynlaan.Bring ‘n kampstoel & verfkwas. Die rondom-talie & res van die klim-rame gaan herstel word & daar gaan ‘n fietsbaan & staproete van 1km gevestig word. Vir inligting- Pieter 076 707 6505
  • 16 Sep. 2024 18:00 – 23:40
    Alberton, Alberton, 1449, South Africa
    On Monday the 16th of September, enjoy a Music Bingo Night to raise funds for Mako Aquatics, taking place at the Reading Country Club, Alberton at 6 for 6:30. Bring own food and drinks. Entrance is R100 per person for tables of 10. For more info, contact Dave on 083 793 3263
  • 17 Okt. 2024 08:40 – 15:10
    Vereeniging, Old Sasolburg Rd Viljoensdrif, Vereeniging, 1939, South Africa
    On the Thursday the 17th of October, it’s the Vereeniging Cricket Club’s annual Golf Day at Maccauvlei Golf Club.  Enter a 4 ball at R2700 each, including a golf cart and halfway house. You can also sponsor a hole at R500.  For more info, phone Ben on 082 497 4094 or Luan on 083 779 4013 
  • 17 Nov. 2024 10:40 – 14:40
    Vereeniging, 23 Lawn Ave, Arcon Park, Vereeniging, 1937, South Africa
    Lux Deo NG Kerk Arconpark het ‘n fondsinsameling. Wen R10 000, R5 000 en R3 000 Geskenkbewyse vanaf Checkers. Kaartjies is R50 en kan by die kerk kantoor gekoop word, Maandag tot Vrydag tussen 8 en 1. Die trekking vind plaas op 17 November. Vir meer inligting, skakel David Scholtz by 083 458 778
bottom of page