top of page
Do. 09 Mrt.
|Vanderbijlpark
Hoërskool Transvalia en Ward 5 Se Slaggate Projek
Tickets are not on sale
See other events
Time & Location
09 Mrt. 19:00 – 10 Mrt. 19:00
Vanderbijlpark, Zuurfontein, Vanderbijlpark, 1912, South Africa
About the event
Word deel van Hoërskool Transvalia en Ward 5 se slaggate projek om fondse in te samel vir die regmaak van die slaggate rondom Hoërskool Transvalia en omliggende strate. Geniet ‘n rit op die Spirit Of Jen op die 8ste, 9de of 10 Maart teen R200 per persoon wat iets te eet en drink insluit. Vir navrae email sport@hstransvalia.co.za of skakel Poena by 082-92-11-697
bottom of page