top of page

Sa. 25 Feb.

|

Vanderbijlpark

Jeugland Basaar

Tickets are not on sale
See other events
Jeugland Basaar

Time & Location

25 Feb. 08:00

Vanderbijlpark, 10 Conan Doyle St, Vanderbijlpark S. W. 1, Vanderbijlpark, 1911, South Africa

About the event

Hou solank die beursies reg want op 25 Februarie vanaf 08h00 die oggend word daar basaar gehou by die Jeugland Tuiste vir Bejaardes te Conan Doyle straat nommer 10 , SW 1 Vanderbijlpark. Soos gewoonlik gaan daar baie winskopies wees! Die organiseerders benodig nog skenkings vir hul wit - olifant tafel. Buiten al die heerlike eet en drink goed, hande werk en kunstige artikels, gaan Tjokkerland se trompoppies en pom-pom meisies ook kom optree. Teken die datum gerus aan en kom maak 'n draai. Kontak gerus vir Stephanie of Dalene by 016 933 3995

Share this event

bottom of page