top of page
Kerssangdiens met Danie Botha
Kerssangdiens met Danie Botha

So. 05 Nov.

|

Sasolburg

Kerssangdiens met Danie Botha

Op Sondag 5 November om 9uur die oggend, nooi GK Sasolburg, geleë te nr 3 Faickney straat, Sasolburg, almal na hul Kerssangdiens met Danie Botha. Toegang is gratis. Vir meer inligting skakel Jacqueline by 071 683 2472

Time & Location

05 Nov. 2023 09:00 – 15:30

Sasolburg, 3 Faickney St, Sasolburg, 1947, South Africa

Share this event

bottom of page