top of page
Sa. 06 Mei
|Vereeniging
Lighuis Gemeenskapskerk Vlooimark & "Car Boot Sale"
Tickets are not on sale
See other events
Time & Location
06 Mei 08:00 – 15:00
Vereeniging, Langerant, Vereeniging, South Africa
About the event
Op die 6de Mei hou Lighuis Gemeenskapskerk 'n Vlooimark & Car Boot Sale vanaf 08h00 - 15h00. Gelee op die hoek van Langerand & Chatterton Straat, Sonlandpark. Kerk doen drink en eet goed. Bespreek jou stalletjie / "car boot" by Rina 084 581 4662. R100 per eenheid
bottom of page