top of page
Vr. 02 Jun.
|Vereeniging
Money Or The Box - Hervormde Kerk Drie Riviere
Tickets are not on sale
See other eventsTime & Location
02 Jun. 18:00 – 18:05
Vereeniging, Three Rivers, Vereeniging, 1929, South Africa
About the event
Op Vrydag 2 Junie, bied Hervormde Kerk Drie Riviere 'n "MONEY OR THE BOX" aand, 18h00 vir 18h30. Toegang beloop R60 per persoon. Kinders onder 12jr is R30 per persoon. R30 addisioneel vir speelgeld. Kerrie en Rys ingesluit by die toegangsgeld. Eie piekniekmandjie met verversings welkom. Kaartjies beskikbaar by gemeentekantoor of kontak Lizelle op 083 601 3328
bottom of page