top of page
“Opvoeding in die wêreld van vandag”
“Opvoeding in die wêreld van vandag”

Sa. 26 Aug.

|

Vereeniging

“Opvoeding in die wêreld van vandag”

Geniet ‘n “vinnige kuier” saam met Vinnige Fanie op Saterdag die 26ste Augustus om 10h00 wanneer hy gesels oor “Opvoeding in die wêreld van vandag” by NG Falcon Ridge. Kaartjies is R150 pp en R75 vir kinders o/12 en sluit in ‘n ligte ete. Vir meer inligting en kaartjies, skakel 079-606-5795

Time & Location

26 Aug. 2023 06:30 – 17:10

Vereeniging, 27 Edelvalk Rd, Falcon Ridge, Vereeniging, 1929, South Africa

Share this event

A New Design (1) (1).jpg
bottom of page