top of page
Tetelestai Gesinskerk - Manne Ontbyt met Vleis Visagie
Tetelestai Gesinskerk - Manne Ontbyt met Vleis Visagie

Sa. 09 Sep.

|

Vereeniging

Tetelestai Gesinskerk - Manne Ontbyt met Vleis Visagie

Op die 9de September van 9 tot 11 die oggend, nooi Tetelestai Gesinskerk, 17 Leipold street, Vereeniging alle manne na ‘n manne ontbyt met Vleis Visagie as spreker. Kaartjies is R150 per persoon. Vir kaartjies en meer inligting, skakel Cassie Esterhuizen by 081 413 0680

Time & Location

09 Sep. 2023 09:00 – 11:00

Vereeniging, 17 Leipoldt St, Duncanville, Vereeniging, 1939, South Africa

Share this event

A New Design (1) (1).jpg
bottom of page