top of page
VEK Vanderbijlpark Suid - Basaar
VEK Vanderbijlpark Suid - Basaar

Sa. 29 Jun.

|

Vanderbijlpark

VEK Vanderbijlpark Suid - Basaar

Op die 29ste Junie hou VEK Vanderbijlpark Suid Basaar vanaf 9 – 2 by Tjokkerland kleuterskool & Vesco Academy. Daar sal ‘n Trompoppies optrede wees saam met baie stalletjies, roosterkoek, ‘n Koffie Stasie en meer. Vir meer inligting, skakel pastoor Laura by 079 671 6763

Time & Location

29 Jun. 2024 09:00 – 14:50

Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, South Africa

Share this event

bottom of page