top of page
Vereeniging Gimnasium bied aan - Steve Hofmeyr
Vereeniging Gimnasium bied aan - Steve Hofmeyr

Do. 02 Nov.

|

Vereeniging

Vereeniging Gimnasium bied aan - Steve Hofmeyr

Op 2 November om 17:30 bied Vereeniging Gimnasium aan - Steve Hofmeyr. Verskillende prys kaartjies beskikbaar, bv enkel, tafel, piekniek kaartjies. Tussen R100 – R3000. Vir meer inligting skakel Vereeniging Gimnasium kantoor by 016 421 3647

Time & Location

02 Nov. 17:30 – 03 Nov. 23:50

Vereeniging, De Villiers Ave, Vereeniging, 1939, South Africa

Share this event

bottom of page