top of page
Volle Evangelie Kerk Vanderbijlpark Suid - Paasfees Vieringe
Volle Evangelie Kerk Vanderbijlpark Suid - Paasfees Vieringe

Vr. 29 Mrt.

|

Vanderbijlpark

Volle Evangelie Kerk Vanderbijlpark Suid - Paasfees Vieringe

Vanaf die 29ste tot die 31ste Maart hou die Volle Evangelie Kerk Vanderbijlpark Suid Paasfees vieringe met ‘n Kruisigings diens op die 29ste, ‘n Lof Fees op die 30ste en ‘n Opstandings diens op die 31ste. Vir meer inligting skakel Pastoor Laura van Jaarsveld op 079 671 6763.

Time & Location

29 Mrt. 2024 06:40 – 31 Mrt. 2024 19:10

Vanderbijlpark, 2 De Beer St, Vanderbijlpark S. E. 2, Vanderbijlpark, 1911, South Africa

Share this event

A New Design (1) (1).jpg
bottom of page