top of page
Search

Binnelandse Sake stel takafspraakbesprekingstelsel vir ID’s en Paspoorte bekend

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

VAALDRIEHOEK - Die Departement van Binnelandse Sake het die takafspraakbesprekingstelsel bekendgestel, wat poog om ‘n oplossing vir lang toue te bied. Volgens die Adjunk Direkteur Generaal vir Interne Beplanning en Ondersteuning, Thulani Mavuso, sal die nuwe stelsel beter diens-interaksies tussen die Departement en sy kliënte verseker. Mavuso sê die besprekingstelsel is slegs van toepassing op ID- en Paspoort-aansoeke.


 
 
 

Comments


906 VCR BANNER.png
bottom of page