top of page
Search

Byna helfte van senior munisipale amptenare in Suid-Afrika voldoen nie aan minimum bevoegdheidsvlakk

VAALDRIEHOEK - Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê dat byna die helfte van Suid-Afrika se senior munisipale amptenare nie aan die voorgeskrewe minimum bevoegdheidsvlakke van die regering voldoen nie.Sy sê dit is hoogs onaanvaarbaar.Ntshavheni sê baie werk moet nog gedoen word om te verseker dat senior bestuurders in die plaaslike regering die vaardighede en bekwaamhede het om hul werk te verrig.

FOTO: (Verskaf)



9 views0 comments
A New Design (1) (1).jpg
bottom of page