top of page
Search

Die SAID kondig vanjaar se opgawedatums vir Persoonlike Belasting aan

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat belastingbetalers vanaf 01 Julie 2022 hul persoonlike belastingopgawes kan indien. Die SAID sê belastingbetalers wat fisiese opgawes indien, kan dit voor of op 24 Oktober 2022 ingee by enige van die SAID-kantore landwyd. Belastingbetalers wat gebruik maak van die SAID se eFiling-platform se opgawes moet voor of op 23 Januarie 2023 ingedien wees.

FOTO: (Verskaf)


7 views0 comments
bottom of page