top of page
Search

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank oorweeg hoër denominasie muntstukke en note

VAALDRIEHOEK - Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het aan BusinessTech gesê hy doen voortdurend navorsing om te bepaal of daar na die hoër denominasie muntstukke en note oorgeskakel moet word. Dit sluit die moontlikheid van ‘n R10-muntstuk en R 500-banknoot in. Die stygende koste van inflasie en verhoogde lewenskoste het dié debat geopen. Volgens ʼn studie wat gedoen is, is Suid-Afrikaners egter nog nie heeltemal gereed vir die R500-banknoot of ʼn muntstuk groter as R5 nie.

FOTO: (Verskaf)


4 views0 comments
bottom of page