top of page
Search

DStv maan klante teen nuwe bedrogspul

VAALDRIEHOEK - Die uitgesaaide satellietdiens, DStv, het gesê dat hulle die afgelope paar weke ‘n toename in die aantal bedrogspulste gesien het. DStv het sy klante versoek om waaksaam te wees. Die maatskappy sê dat bedrieërs hul verbruikers deur middel van fop-e-posse of SMS’e kontak, en beweer dat hulle ‘n groot prys vir ‘n DStv-kompetisie gewen het waarvoor hulle nie deelgeneem het nie. DStv sê MultiChoice sal nooit hul kliënte se persoonlike besonderhede per e-pos of SMS aanvra nie.

FOTO: (Verskaf)



1 view0 comments
bottom of page