top of page
Search

Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit stel ‘n nuwe Munisipale Bestuurder aan

METSIMAHOLO - Die Uitvoerende Burgemeester, Jeff Zwane, en uittredende Waarnemende Munisipale Bestuurder, Thomas Nkaza, het die nuwe Metsimaholo Plaaslike Munisipale Bestuurder verwelkom. Arnold Mofokeng het aan die begin van die maand sy pligte as bestuurder en rekenpligtige beampte hervat. Die Burgemeester is hoopvol dat die munisipaliteit onder nuwe leierskap sal vorder. Hy het Mofokeng ook verseker dat hy die ondersteuning sal ontvang wat hy nodig het om sy werk uit te voer.

FOTO: (Metsimaholo Local Municipality op Facebook)


4 views0 comments
bottom of page