top of page
Search

Orange Farm teken die land se grootste styging in moorde aan

Writer: 90.6 FM News90.6 FM News

ORANGE FARM - Orange Farm in die Vaaldriehoek het die grootste styging in moorde landwyd aangemeld. Volgens die Q4-Misdaadstatistieke wat Vrydag bekendgestel is, het die Orange Farm-polisiestasie 36 moorde binne die streek tussen Januarie en Maart vanjaar aangeteken. The Citizen berig dié syfer is 'n toename van 125%, in vergelyking met die 16 moorde wat gedurende dieselfde tydperk in 2021 aangemeld is. Moord het nasionaal binne dié verslag tydperk met 22,2% toegeneem.

FOTO: (Verskaf)


 
 
 

Comments


A New Design (1) (2).jpg
bottom of page