top of page
Search

Polisie-minister maan motoriste om veilig te bestuur tydens die Feestyd

VAALDRIEHOEK - Die Minister van Polisie, Generaal Bheki Cele, doen ‘n beroep op alle motoriste om tydens die feestyd veilig en bedagsaam te bestuur en sodoende die veiligheid van ander padgebruikers en voetgangers te verseker. 'n Groot hoeveelheid van die land se nasionale roetes het vandag 'n toename in verkeer aangeteken. Volgens Cele sal verkeersbeamptes en ander wetstoepassers gedurende die tyd seker maak burgers gehoorsaam die padwet en dat die verkeer op alle paaie glad vloei. Foto: (Verskaf)



7 views0 comments
bottom of page