Search

Sedibeng-distriksmunisipaliteit bied 'n beleggingsberaad vir ekonomiese ontwikkeling aan

VAALDRIEHOEK - Die Sedibeng-distriksmunisipaliteit in Gauteng bied môre die Beleggingsberaad vir Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling aan. Die beraad sal ‘n platform bied vir innoverende oplossings en voorstelle om ‘n ekonomie te fasiliteer en te bou wat as ‘n belegging in die distrik dien. Die geleentheid word te same met die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit aangebeid en vind plaas in die Heidelberg Stadsaal. Die beraad sal slegs 100 gaste kan akkomodeer as gevolg van die COVID-19 regulasies. Die distrik moedig inwoners aan om dit by te woon. Die geleentheid begin om 09h00.

FOTO'S: (Lesedi Local Municipality op Facebook; Verskaf)



4 views0 comments