top of page
Search

VF Plus vra uit oor die identiteit van Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se skenker

EMFULENI - Die Vryheidsfront Plus in Gauteng is opsoek na die identiteit van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se geheime skenker. Dié anonieme persoon het verlede jaar ongeveer R 1-miljard aan die sukkelende munisipaliteit geskenk. Die party wil weet of die skenker in enige vorm baat gevind het uit die skenking. Volgens die party se Gerda Senekal is daar tans geen aanduiding dat die geld wat ontvang is, gebruik is om dienslewering in die gebied te verbeter nie, aangesien daar geen verbeterings gesien word nie.

FOTO: (VF Plus - Gauteng)


7 views0 comments
bottom of page